Die geelblomvoëlbessie (Psychotria capensis)https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:761631-1 - ook bekend as die voëlbessie - is 'n klein boompie wat vanaf seevlak tot 1500 m hoog groei immergroen woude, struikgewas en duinebos gevind. Die blare is blink, die blomme geel en die vrugte rooi. Die blomme is 4–6 mm in deursnee en die vrugte 7 mm.

Die spesie is inheems in Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Subspesies Daar is vier subspesies: Psychotria capensis subsp. capensis Psychotria capensis var. puberula (E.M.A.Petit) Verdc. Psychotria capensis var. pubescens (Sond.) E.M.A.Petit Psychotria capensis subsp. riparia (K.Schum. & K.Krause) Verdc.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online

capensis Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe