Padkloofpas is 'n bergpas op 'n grondpad suid van Witsand in die Kalahari en noordoos van Groblershoop. Die pas bereik 'n hoogte van 1 160m bo seespieël en 'n helling van 1:9.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika