duimnael|links|295px|Die voet van Teekloofpas op die grens tussen die Wes- en Noord-Kaap. duimnael|links|295px|Dié bordjie dui die besonderhede van die pas aan.
Theekloofpas is 'n bergpas op die R353 suidsuidoos van Fraserburg in die rigting van Leeu-Gamka op die N1 nasionale pad. Die pas is gebou in die 1890's, bereik 'n hoogte van 1 385 m bo seespieël en 'n helling van 1:13.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap Kategorie:Wes-Kaap