Bloukranspas (Bloukrantzpas) is 'n bergpas aan die noordwestekant van die Bloukransberge, in die Onder-Bokkeveld en die Tankwa-Karoo, op die R355-grondpad tussen Ceres en Calvinia. Dit bereik 'n hoogte van 1 029 m bo seespieël en 'n maksimum helling van 1:12.

Die bergpas is in die Noord-Kaap en moet nie met die gelyknamige Bloukranspas in die Oos-Kaap verwar word nie.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika Vergete Grootpad

Bibliografie Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. [www.slingsbymaps.com]

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap