Grootvleipas kan na een van die volgende bergpase verwys:

a. Grootvleipas in die Wes-Kaap lê wes van Kamieskroon in Namakwaland op 'n grondpad wat lei na Hondeklipbaai. Dit bereik 'n hoogte van 700 m bo seevlak.

b. Grootvleipas in die Oos-Kaap lê op die R58-pad suid van Barkly-Oos in die rigting van Elliot. Dit is in 1966 gebou.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika