Killianspas is 'n bergpas en lê wes van Kamieskroon in Namakwaland in die Wes-Kaap op 'n grondpad wat lei na Hondeklipbaai. Die pas bereik 'n hoogte van 600m. In die Oos-Kaap is ook 'n pas met die naam Killianspas.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap