Die Kamiesbergpas is 'n bergpas op 'n grondpad oos van Kamieskroon in Namakwaland. Dit staan ook bekend as die Kamieskroonbergpas. Die pas bereik 'n hoogte van 1 100m bo seevlak.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap