Bloukranspas (ook Blaauwkrantzpas genoem) is 'n bergpas op die R67-provinsiale pad suidoos van Grahamstad op die pad na Port Alfred.

Die bergpas in die Oos-Kaap en moet nie met die gelyknamige Bloukranspas naby Plettenbergbaai, asook die Bloukranspas in die Noord-Kaap verwar word nie.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap