Oukloofpas is 'n bergpas op die MR584-pad suidoos van Fraserburg en noordwes van Beaufort-Wes. Die pas is gebou in 1879, bereik 'n hoogte van 1 400m bo seevlak en 'n helling van 1:10.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap Kategorie:Wes-Kaap