Die Komsbergpas is op 'n grondpad suidoos van Sutherland. Die pas gaan oor die Komsberg, die noordelike grens van die Moordenaarskaroo. Dit bereik 'n hoogte van 1 659 m bo seespieël en 'n helling van 1:8.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Eksterne skakel YouTube video

Verwysings

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap