Die Bergenaarspadpas (Bergnaarspadpas) is 'n bergpas noord van Witsand in die Kalahari op 'n grondpad tussen Olifantshoek en Groblershoop. Die pas bereik 'n hoogte van 1 140m bo seespieël en 'n besondere steil helling van 1:5.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap