Verwatersnek is 'n bergpas op 'n grondpad suidwes van Hotazel, in die ZF Mgcawu-distrik van die Kalahari. Die pas bereik 'n hoogte van 1 150 m bo seespieël.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap