Die Bergpas is 'n bergpas op die R313-streeksroete is noord van Prieska op die pad na Niekerkshoop en Griekwastad. Die pas bereik 'n hoogte van 1 300m bo seespieël en 'n helling van 1:12.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap