Die Remhoogtepas is op die R63-provinsiale pad sowat 30km suidoos van Victoria-Wes in die rigting van Murraysburg. Die pas bereik 'n hoogte van 1 230m bo seespieël en 'n helling van 1:16.
Hierdie bergpas is in Suid-Afrika en moet nie met die Remhoogtepas in Namibië verwar word nie.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap Kategorie:Wes-Kaap