Die Poublom (Dietes bicolor) - ook bekend as Uiltjie - is 'n klein struik en blom vanaf Oktober tot Januarie. Die plant het liggroen, lintvormige blare en baie geel blomme met swart kolle aan lang stele. Dit is 'n gewilde struik en benodig vol son en matige water.
Galery
Bronnelys Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
bicolor Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika Kategorie:Struike Kategorie:Tuinplante