Die botterblom (Gazania krebsiana) - ook bekend as die Bruingousblom - is 'n meerjarige blomplant wat blom in die lente en somer. Die plant is 'n vinnige groeier en dra madeliefieblomme aan lang stele wat net in sonskyn oopgaan. Die blomme kom in baie kleure voor.http://redlist.sanbi.org/species.php?species=3080-20
Die spesie kom in Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Mosambiek, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe voor.
Subspesies Die plant het drie subspesies: Gazania krebsiana subsp. arctotoides (Less.) Rössler Gazania krebsiana subsp. krebsiana Gazania krebsiana subsp. serrulata (DC.) Rössler
Verwysings
Bronne Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 Plants of the World Online
Kategorie:Gazania Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe Kategorie:Blomme Kategorie:Tuinplante