Die Gouemagrietjie (Euryops pectinatus) is 'n meerjarige klein struik wat endemies is aan die Wes-Kaap en dit blom vanaf Junie tot Oktober. Die plant is 'n vinnige groeier met silwergrys blare en heldergeel blomme. Dit benodig vol son en matige water.
Galery
Bronne Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Struike Kategorie:Tuinplante Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika