Die Hemel-keiser (Lethrinus mahsena) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Sky emperor.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel Lethrinus-mahsena by FishBase.
Kategorie:Beenvisse