duimnael|links|Kaart van die Ryukyu-eilande met Okinawa duimnael|links|Kaart van die Okinawa Prefektuur
Okinawa (Japannees: 沖縄本島 Okinawajima, "Okinawa-hoofeiland") is 'n eiland in die Stille Oseaan en behoort aan Japan. Dit vorm deel van die Ryukyu-eilande. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die Slag van Okinawa hier plaasgevind.
Kategorie:Eilande van Japan