Die Greylingspas is 'n bergpas wat in die suidelike Drakensberge suidwes van Barkly-Oos lê, op die R396-grondpad na Rossouw en Indwe. Die pas bereik 'n hoogte van 1 800 m bo seespieël en 'n steilte van 1:8.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Drakensberge Kategorie:Oos-Kaap