Joubertspas is 'n bergpas wat oos van Lady Grey lê op 'n grondpad wat oos wegdraai uit die R58 provinsiale pad in die Witteberge by . Die pas is amptelik op 17 Desember 1914 geopen. Dit begin onder op 2 236 m en bereik sy hoogste punt op 2 349 m bo seevlak met 'n besonderse maksimum helling van 1:6.

Hierdie bergpas is in Suid-Afrika en moet nie met Joubertpas in Namibië verwar word nie.

Klimaat Die klimaat op die pas is montaine (bergagtig) en die lug is "dunner" as in die valleie. Die gemiddelde temperatuur was 14 °C. Die warmste maand is Januarie, op 20 °C, en die koudste Junie, teen 6 °C. Gemiddelde reënval is 914 millimeter per jaar. Die natste maand is Desember, op 156 millimeter reën, en die droogste Augustus, op 18 mm.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap