Kwaggasnek is 'n bergpas op 'n grondpad na die suidooste van Lesotho oor die Drakensberge. Die pad draai noord vanuit die R56 pad by Matatiele na die grenspos, Qachasnek. Die pad bereik 'n hoogte van 1 980 m bo seespieël.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Drakensberge Kategorie:Oos-Kaap