Die Naudespas (soms Naudésbergpas) is 'n bergpas op die N9 nasionale pad in die Oos-Kaap, Suid-Afrika tussen Graaff-Reinet en Middelburg. Die pas is net voor die Lootsbergpas op die N9 op pad na Middelburg.Padlangs deur Suid-Afrika. 2010.

Die pas is in 1858 gebou, bereik 'n hoogte van 1 400 m bo seevlak en 'n maksimum helling van 1:20. Hierdie pas moet nie verwar word met die Naudésnekpas noordwes van Maclear nie.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap