duimnael|links|Satellietbeeld van Iwo Jima duimnael|links|Kaart van Iwo Jima Iwo Jima Japannees: 硫黄島, Iōtō en Iōjima; "Swaweleiland") is 'n eiland in die Stille Oseaan 1 200 km suid van Tokio, Japan. Die eiland is onder beheer van Japan en is bekend vir die bloedige gevegte tydens die Slag van Iwo Jima gedurende die Tweede Wêreldoorlog.

Sien ook

Kategorie:Eilande van Japan