Nonesisnek (ook Nounesisnek en Monesisnek) is 'n bergpas wat net noordoos van Queenstown op die R359-streeksroete in die rigting van Cala lê. Die pas is in die 1880's gebou, bereik 'n hoogte van 1 076 m bo seespieël en het 'n maksimumhelling van 1:14.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap