Ongeluksnek is 'n bergpas in die Drakensberge, wes van Matatiele in die Oos-Kaap en 2 536 m bo seevlak.
Ongeluksnek het ook 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Lesotho. Dit is so onherbergsaam, die grenspos is eintlik heelwat verder aan die Suid-Afrikaanse kant van die bergpas geleë.
Suid-Afrika Lesotho Streek Oos-Kaap Ongeluksnek Naaste dorp Matatiele Mphaki Pad lei na A4 Koördinate Telefoonnommer +27 (0) 39 256 7001 Besigheidsure – Reisigers 06:00 – 22:00 06:00 – 22:00 Besigheidsure – Algemeen 07:30 – 16:15
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Bergpasse van Lesotho Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Drakensberge Kategorie:Grense van Lesotho Kategorie:Grense van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap