Rossouwspoort is 'n bergpas in die Oos-Kaap wat op 'n ondergeskikte provinsiale grondpad suid van Pearston op die pad na Waterford lê. Die pas bereik 'n hoogte van 624 m bo seevlak en 'n maksimumhelling van 1:10.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap