Suurbergpas (Zuurbergpas) is 'n bergpas wat in die Suurberge noord van Addo op die R335-pad na Somerset-Oos lê. Die pas is in 1858 gebou, behaal 'n hoogte van 960 m bo seespieël en 'n maksimum helling van 1:14.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap