Die Swaershoekpas is 'n bergpas wat suidwes van Cradock op die R337-grondpad na Pearston lê. Die pas bereik 'n hoogte van 1 981 m bo seevlak en 'n maksimumhelling van 1:12.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap