Die glasgrootoog (Heteropriacanthus cruentatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Atlantiese Oseaan, die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by die Aliwal-bank naby Umkomaas.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bronnelys Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Kategorie:Beenvisse