Die Pitsengpas is 'n bergpas wat op 'n grondpad lê wat die R56 naby Mount Fletcher en die R396 in die omgewing van Rhodes in die Oos-Kaap verbind. Die pas bereik 'n hoogste punt op 1 767 m bo seespieël en het 'n maksimumgradiënt van 1:9.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap