Die Potrivierpas is 'n bergpas wat in die Drakensberge noord van Maclear op die R396 na Rhodes lê. Die pas is in 1911 gebou, bereik 'n hoogte van 1 636 m bo seevlak en 'n maksimumhelling van 1:10.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Drakensberge Kategorie:Oos-Kaap