Die Primera División (Spaans vir: "eerste afdeling") of Liga MX is die hoogste sokkerliga in Meksiko wat uit 18 klubs bestaan. Soos by meeste Suid-Amerikaanse sokkerkompetisies is daar twee kampioenskappe per seisoen: Die Apertura (in die winter) en die Clausura (in die somer). In die Apertura en in die Clausura speel die spanne net een keer teen mekaar – as Klub A tuis teen Klub B in die Apertura gespeel het, speel Klub B tuis speel teen Klub A in die Clausura. Ná 'n voltooide seisoen (dus Apertura en Clausura), relegeer net een span na die Liga de Ascenso (tweede vlak).

Klubs in 2022/23 duimnael|links|upright|Die trofee waarom meegeding word Club América Atlas FC Atlético San Luis Cruz Azul CD Guadalajara FC Juárez Club León Mazatlán FC CF Monterrey Club Necaxa CF Pachuca Puebla FC Querétaro FC Santos Laguna Club Tijuana Deportivo Toluca FC Tigres UANL Club Universidad Nacional

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Sokkerkompetisies in Meksiko Kategorie:Sokkerligas