Katbergpas is 'n bergpas wat noord van Balfour, Oos-Kaap, op die R351-grondpad na Whittlesea lê. Andrew Geddes Bain het in 1860 aan die pas begin bou. Die herboude pas is in 1864 voltooi en bereik 'n hoogte van 1 552 m bo seevlak en 'n maksimum steilte van 1:8.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap