Die Slag van Leytegolf het vanaf 23 Oktober tot 26 Oktober 1944 tussen die Japannese Keiserlike Vloot en die gesamentlike Amerikaans-Australiese Vloot plaasgevind. Leyte is deel van die Filippynse eilande.
Verwysings
Kategorie:Geskiedenis van Japan Kategorie:Geskiedenis van die Filippyne Leyte Golf, Slag van