Lille OSC is 'n Franse sokkerspan in Rijsel (Lille in die Franse taal), wat in die Ligue 1 speel. Die klub se tuisveld is die Stade Lille Métropole, wat 18 200 toeskouers kan akkommodeer (vanaf 2012 sal hulle in die Grand Stade Lille Métropole speel, wat 'n kapasiteit van 50 000 sal hê). Lille is die huidige kampioene en is ook die houer van die Coupe de France (die belangrikste Franse beker).

Erelys Kampioen van Frankryk (3) 1945/46, 1953/54, 2010/11 (naaswenner (5): 1947/48, 1948/49, 1949/50, 1950/51, 2004/05. Coupe de France (6) 1946, 1947, 1948, 1953, 1955, 2011 (naaswenner (2): 1945, 1949) Franse Supercup (naaswenner (2): 1955, 2011) Intertoto-beker (1) 2004 (naaswenner (1): 2002)

Bekende sokkerspelers Éric Abidal Peter Odemwingie Michel Bastos Joe Cole Patrick Kluivert Eden Hazard Adil Rami Moussa Sow Gervinho Yohan Cabaye Mathieu Debuchy Divock Origi Simon Kjaer

Kategorie:Franse sokkerklubs