FC Porto is 'n Portugese sportklub in die stad Porto, wat bekend is in die wêreld vir sy sokkerspan. By die klub beoefen hulle ook o.a. basketbal, boks, handbal, fietsry en swem. Die sokkerspan speel sy tuiswedstryde in die Estádio do Dragão, wat 'n kapasiteit van 52 000 sitplekke het. FC Porto is na hulle mededinger Benfica die gewildste span in die Portugese Primeira Liga en het al baie titels gewen (soos twee keer die Kampioeneliga, twee keer die UEFA-Beker en 28 keer die nasionale titel). Die Drake ding ook mee met die ander span uit Porto: Boavista FC.

Erelys Kampioen van Portugal (31) 1934–35, 1938–39, 1939–40, 1955–56, 1958–59, 1977–78, 1978–79, 1984–85, 1985–86, 1987–88, 1989–90, 1991–92, 1992–93, 1994–95, 1995–96, 1996–97, 1997–98, 1998–99, 2002–03, 2003–04, 2005–06, 2006–07, 2007–08, 2008–09, 2010–11, 2011–12, 2012–13, 2017–18, 2019–20, 2021–22, 2025–26 Portugese Beker (20) 1921, 1923, 1924, 1925, 1956, 1958, 1968, 1977, 1984, 1988, 1991, 1994, 1998, 2000, 2001, 2003, 2006, 2009, 2010, 2011 (naaswenner (12): 1953, 1959, 1961, 1964, 1978, 1980, 1981, 1983, 1985, 1992, 2004, 2008) Portugese Supercup (22) 1981, 1983, 1984, 1986, 1990, 1991, 1993, 1994, 1996, 1998, 1999, 2001, 2003, 2004, 2006, 2009, 2010, 2011, 2012, 2013, 2018, 2020 (naaswenner (9): 1979, 1985, 1988, 1992, 1995, 1997, 2000, 2007, 2008) Champions League (2) 1987, 2004 Bekerwenner-beker (naaswenner (1): 1984) Europa League (2) 2003, 2011 Europese Supercup (1) 1987 (naaswenner (3): 2003, 2004, 2011) Wêreldbeker vir Klubs (2)''' 1987, 2004

Bekende spelers en afrigters

Spelers Bruno Alves Benni McCarthy Ricardo Carvalho Deco Derlei Radamel Falcao Paulo Ferreira

Afrigters Co Adriaanse José Mourinho Bobby Robson André Villas-Boas

Verwysings

Kategorie:Porto Kategorie:Portugese sokkerklubs