Diepkloofpas is 'n bergpas wat op 'n grondpad net oos van Burgersdorp op pad na die J.L. de Bruyn-dam en Die Berg-natuurreservaat lê. Die pas bereik 'n hoogte van 1 828 m bo seespieël en 'n maksimum helling van 1:8.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap