Dontsapas is 'n bergpas wat in die Amatholeberge op die R352-grondpad suidwes van Stutterheim op die pad na Keiskammahoek lê. Die pas is in die middel van die 19de eeu gebou, bereik 'n helling van 1:12 en het sy hoogste punt op 1 088 m bo seevlak.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap