Sète (Oksitaans Sèta ) is 'n stad in die suide van Frankryk geleë in die département Hérault en die gewes (fr. région) Languedoc-Roussillon.
Die inwoners van die stad staan as les Sétois bekend.
Kategorie:Munisipaliteite in Hérault Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See