Die Bontkeiser (Lethrinus variegatus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Slender emperor.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Lethrinus-variegatus.html

Kategorie:Beenvisse