Die Black Leopards is 'n sokkerklub wat in die Nasionale Eerste Divisie speel. Hulle tuisveld is die Peter Mokaba Stadion in Polokwane, wat 'n kapasiteit van byna 42 000 toeskouers het.

Erelys Eerste Afdeling (1) 2000/01 (naaswenner (2): 1996/97, 2009/10) Suid-Afrikaanse Beker (naaswenner (1): 2011)

Bekende sokkerspelers Robert Ng'ambi

Kategorie:Polokwane Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerklubs