Die Belvis (Johnius fuscolineatus) is 'n vis wat voorkom in die suid-westelike Indiese Oseaan, Madagaskar en aan die ooskus van Afrika vanaf Mosambiek tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bellfish.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Johnius-fuscolineatus.html

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Kategorie:Beenvisse