Die Noordwes-stadion is 'n sportstadion in Welkom, Suid-Afrika. Dit is die tuisveld van die Down Touch Griffons in die Curriebeker-reeks. Die stadion het sitplek vir 17 000 mense.

Sien ook Lys van stadions in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Rugbystadions in Suid-Afrika Kategorie:Sokkerstadions in Suid-Afrika