Die Beker van België is die nasionale beker-toernooi vir sokker in België. Daar word sedert 1908 om die Beker van België meegeding.

duimnael|links|Die trofee waarom meegeding word Die Beker van België is 'n uitkloptoernooi, waarby die spanne net een keer teen mekaar speel (loting bepaal wie tuis speel). Die kampioen plaas homself vir die Europa League en die Belgiese Supercup.

Die huidige kampioen is Antwerp FC (2023).

Eksterne skakels

Beker van België

Kategorie:Sokkerkompetisies in België