Die Japannese robynvis (Erythrocles schlegelii) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Port Alfred. In Engels staan die vis bekend as die Japanese rubyfish.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel Erythrocles schlegelii by Fishbase.
Kategorie:Beenvisse