duimnael|links|200px|'n Skool by 'n wrak.

Die skoolkoetsier (Heniochus diphreutes) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area voorkom, aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Durban in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Schooling coachman. Die vis word maklik verwar met die Moorse afgod (Zanclus canescens).

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Heniochus-diphreutes.html

Kategorie:Beenvisse