Die Ronde vlermuisvis (Platax orbicularis) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Orbicular batfish.

Sien ook duimnael|links|250px|'n Ronde vlermuisvis in 'n akwarium Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Kategorie:Beenvisse