Die Spits slymvis (Leiognathus elongatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Maputo. In Engels staan die vis bekend as die Elongate ponyfish.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Equulites-elongatus.html
Kategorie:Beenvisse