Die Boogskutter-vlindervis (Chaetodon bennetti) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en is seldsaam in Suid-Afrikaanse waters maar kom voor by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Archer butterflyfish.
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Chaetodon-bennetti.html
Kategorie:Beenvisse